Successfully reported
+41

Riverstone Game Farm

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 R2 720 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Riverstone Game Farm is op 'n wildsplaas naby die dorpie Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede om van te kies. The River Cottage is oorkant die rivier vanaf die hoofplaashuis geleë. Dit beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. Die kothuis loop uit op 'n patio met braaigeriewe.

Die Plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond. koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n motorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverstone Game Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 720
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 720
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 720
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Portion 5 of Okkerskraal Farm 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b4812cb74695b8bb31d9c540e590ed2cf9b198344ecde7932c38ff48fafed39ee4be59f8f75b5dbc5ed5d5b20bf6ad1063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 720 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 R323 Portion 5 of Okkerskraal Farm 105 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.701225168719 21.169537770156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang