Riverstone Lodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 4 Des 2025.
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
-
Vanaf
R2 440R2 196 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Riverstone Lodge is in Muldersdrift op die oewer van die Krokodilrivier geleë en bied gaste luukse verblyf, restaurante, 'n trou-venue en konferensiegeriewe.
Die lodge is in aangelegde tuine geleë en bied gaste 'n keuse van lugversorgde Standaardkamers, Junior Suite, Executive of Superior Suites, asook 'n Gesinskamer, en die kamers wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer.
Die luukse kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte of baddens. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV, 'n kluis, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Junior Suite maak oop op 'n patio met 'n plonspoel, en die Executive Suite maak oop op 'n balkon wat oor die Krokodilrivier uitkyk. Die Superior Suite maak oop op 'n privaat tuin met 'n plonspoel.
Gaste kan langs die swembad ontspan, of 'n ete by die Hoofrestaurant of die Driftwood Café geniet. Riverstone Lodge bied ook trou-, spanbou- en konferensiegeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Khethiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Riverstone Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R114, Muldersdrift, 1747, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang