Successfully reported

Riverview Country Inn

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Casper D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik en sal weer terug wees. Oornag saam met gesin oppad terug huis toe vanaf KZN. Kamers was gerieflik met verwarmer en elektriese kombers wat die koue troef. Die kaggel en baie vriendelike personeel in die restaurant is bosbaas en die kos ook heerlik. Die feit dat die Bokke teen Italië gewen het, was ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Beste halpad stop oppad Comrades toe! Ons het heerlik gebly. Die restaurant was soos 'n groot plaas kombuis, met sy kaggel. Ons kamer was so lekker warm met die elektriese komberse en sagte duvets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelik. Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend gewees. Baie gemaklike oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekkerste oornag. Baie lekker gebly, vreeslik oulike huisie vir ons gesin wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisia K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolutely worth it. It was a very nice place. The people were friendly and the room was clean and prepared even though we were early for check-in. The restaurant's food was very delicious and we enjoyed the night's stay. Perfect place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

For people that want to break away. The place is very homey, very beautiful and so quiet it makes you forget about all your troubles. The staff is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oornag. Alles skoon en netjies en baie goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustige, skoon netjiese akkommodasie. Rustige atmosfeer met vriendelike, aangename personeel. Kamers was netjies en skoon. Restaurant het die beste kos ever! Met goeie porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Perfect overnight heading home. Units are clean and comfortable, and the provision of electric blankets for the cold was truly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riki L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Heerlik. Restaurant se kos was heerlik, gasvrye atmosfeer. Dankie vir elektriese kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Swinburne Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03106818f68a390329bebcc5ff519a7f936553f4d1a217bc53871a89fdcc486c44d957b64796a41e6efc68e7ea3d54a93a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang