Riverview Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, werkspasie, 'n plafonwaaier, lugversorger, en koffie- en teemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer het 'n stort en handdoeke en seep word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Blue-kamer het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n oop gevoel en die kamer bied 'n pragtige uitsig oor die rivier. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lessenaar en werkspasie, 'n plafonwaaier, lugversorger en koffie- en teemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer het 'n oopplan-ontwerp en 'n stort. Skoon handdoeke en seep word daagliks voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuin-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met ’n stort en bad. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, werkstasie, lugversorging, plafonwaaier en 'n privaart binnehof in. Die kamer het nie 'n uitsig van die rivier nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Protea-kamer het ’n koninggrootte-bed. Ander geriewe sluit in ’n werkspasie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het ’n stort en vars handdoeke en seep word verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Chestnut Crescent, Beacon Bay, East London, 5205, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang