Successfully reported
+14

Riverview Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Aquavista Crescent, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverview Guest House bied verblyf in gastekamers wat in Cannonville, Colchester op die Sondagsrivier geleë is. Dit is net 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) en 6.5 km vanaf die Addo Olifantpark.

Verblyf is beskikbaar in 2 dubbelgastekamers wat elk geskik is vir 1 tot 2 volwassenes.

Kamer 1 bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer het 'n ontbythoekie en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, braaipan en breekware. Buite die kamer is daar ook 'n tafel met stoele.

Kamer 2 bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale. Die kamer het 'n ontbythoekie en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en breekware. Buite die kamer is daar ook 'n tafel met stoele.

Daar is 'n boma met sitplek, 'n vuurput en ingeboude braaigeriewe wat gaste deel. Die dek het 'n mooi rivier-uitsig en parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Buitengewone gasvryheid net buite Addo. Baie netjies en skoon met alle basiese noodsaaklikhede tot jou beskikking. Lorraine se gasvryheid is besonders...
Sien meer
Apr 2025
Freddie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Verblyf was perfek vir die twee van ons. Baie veilig en alles wat jy nodig het.
Apr 2025
Alison B
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money. Had a lovely stay. The room was beautifully clean, new and neat. The unit had everything we needed and I would re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Leon H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, gemaklik, rustig, privaat. Baie rustig, gemaklik, goed ingerig, en vriendelike behulpsame gasvrou.
Okt 2024
Cecile N
Saam met lewensmaat
5.0
Een groot fantasties. Fantasties gebly. Loraine die gasvrou was uitstekend. Baie vriendelik en hulpvaardig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 121 Aquavista Crescent, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Aquavista Crescent, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7210f52f0eed660db6b2b404fe304d79a6bc5b5a49f16f3b5c67f774d0c5f2fdd70b3aff4c6ac5de578eb52f89516352b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 121 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.708056750802 25.802441330522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang