Successfully reported
+32

Riverwood

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 19 Kameeldrift Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverwood is in Pretoria, Gauteng geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die eiendom bied 5 pragtig gemeubileerde grasdak-chalets wat toegerus is met 'n TV en satelliet-kanale. Elke chalet het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, yskassies en 'n ketel.

Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad

Ligging

  • Plot 19 Kameeldrift Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 19 Kameeldrift Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA063df9fd407f51cfd8782f79aac176459dca3f7fb9b70c44c134c12e8fbcfc4725a5046fe51ff383508ffcb3e932aeabcde3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense Plot 19 Kameeldrift Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.669021414148 28.305566310883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang