Successfully reported

Riviera Nr 7

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cheryl L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Amazing. It was amazing and our host was amazing. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasmagories lekker. Dit was 'n baie lekker fees! Alles wat jou hart kon begeer en nog meer. Jerry, die gasheer, het ons ingewag, ons gehelp afpak, alles verduidelik, alles gewys en selfs opgevolg om seker te maak dat ons gemaklik en gelukkig is. Sowat van geduld en vriendelikheid het ons lanklaas, indien ooit, ervaar. Hier kan jy ontspan, van alles vergeet en net rus, met winkels baie naby en 'n baie billike en vriendelike restaurant net 'n vloer onder jou woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arnold
Riviera Nr 7
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Kosie. Hoop om gou weer te sien. Groete, Riviera 7

Khathazwa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Excellent place to stay. It was the best place ever, but no WiFi at all. They need to improve by having WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We really enjoyed it and loved the host Gerry. Lovely apartment, really nice and big. My teenager kids loved it and so did we. Very nice to have a restaurant in the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lekker wegbreek! Heerlik gebly en was uiters behulpsaam. Pragtige woonstel, gerieflik en netjies. Net jammer geen WiFi beskikbaar was, glo kan maklik uitgesorteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arnold
Riviera Nr 7
Goeie middag, Minette. Dankie vir die positiewe terugvoering en voorstel. Ons het intussen die WiFi-probleem opgelos. Hoop om julle gou weer te sien. Riviera No 7 groete.

Marieta O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustig, luilekker met al die nodige geriewe. Veilige, netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfek. Perfek perfek perfek perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elderie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik lekker. Dit was heerlik, uitsig fantasties, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Enjoyable. We as a family really enjoyed our stay and would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

H.r. K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Manjefiek. Baie lekker gebly - alles is netjies en uitstekende diens van gasheer ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Port Natal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc9c03cf3e66e1a3ea307e62b68d7eaeaa45e961ab6c386867ec9effb93257e30c2f8d2f35c12fb13ebd97aecdf1c4e72369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 133 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1190194 22.1174049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang