Successfully reported
+14

Cabin20@Riviera Wharf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cabin20@Riviera Wharf is 'n moderne selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die Riviera Wharf Hotel in Hartenbos. Geleë aan die oewer van die Hartenbosrivier, beskik die hotel oor 'n swembad, sitkamer, kroeg en restaurant met pragtige uitsigte oor die rivier.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, bring asseblief bad- en strandhanddoeke.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, basiese gereedskap, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale eiland voeg ekstra toonbankruimte by en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis vloei in die gemaklike sitkamer, wat 'n TV met die volle DStv-pakket het.

Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir ekstra gerief.
Skuifdeure vanaf die leefarea maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste het ook toegang tot die hotel se gemeenskaplike geriewe, insluitend die swembad, restaurant en kroeg. Daarbenewens is braaigeriewe op die dak beskikbaar waar gaste pragtige see-uitsigte kan geniet.

Veilige, skaduryke en aangewese parkering word op die perseel voorsien.

Die naaste strand is slegs 400 meter weg, en die Hartenbos Waterfront en pretpark is binne loopafstand. Die waterfront beskik oor 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels, restaurante en kroeë. Hartenbos se kuslyn maak dit 'n perfekte vakansiebestemming.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anéle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Port Natal Road 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cabin20@Riviera Wharf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9da0c9cc474cd7d10190c0c670189a8df4479e1bb8d0107151fb19d7c3becb2a036f05aa8a3c7c87a0d7b7db20d66584bf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Port Natal Road 133 Riviera Hotel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1188307 22.1179066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang