Successfully reported

Riviersig Self-catering

Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 8 kampplekke met krag en skoon gemeenskaplike ablusies naby die swembaddens. Gaste moet hul eie tente en kampeertoerusting saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring. Kinders tussen 3 en 12 jaar R58 per nag. 13 jaar en ouer betaal dieselfde prys as volwassenes.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vink
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Vink is 'n enkel-chalet met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, asook 'n kombuisie met yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Hierdie chalet deel 'n stoep met 2 ander chalets.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiewiet
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kiewiet is 'n enkel-chalet met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is braaigeriewe op die gemeenskaplike stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mossie
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mossie is 'n enkel-chalet met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Daar is braaigeriewe op die gemeenskaplike stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbekkie
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Suikerbekkie het 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is ook 'n bad en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kolgans
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kolgans het 2 slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n stapelbed in die sitkamer, ideaal vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kingfisher het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n dubbelbed in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tarentaal
Vanaf
Vanaf R 3 080
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tarentaal is 'n ruim chalet met 3 slaapkamers en het plek vir 'n kampbedjie. Hierdie area het deure wat na 'n beskutte stoep oopmaak. Die een badkamer het het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n stapelbed in die eetarea en 'n groot volledig-toegeruste kombuis met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en ketel. Die sitkamerdeur lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braai en 'n uitsig oor die Olifantsrivier.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Renosterkop, Loskop South, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4N2NkMjY4LWUyMTUtNDdlNy05YWQwLTVkZDUxNmIyNjRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 216 Renosterkop Loskop South 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.229053294723 29.456093204286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang