Successfully reported
+44

Rivierzicht River Resort

Naweekaanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 7 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 250 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R350 R263 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In die hartjie van die Robertsonvallei, tussen wingerde en boorde, lê die plaas Rivierzicht aan die Breederivier. Dit is 13 kilometer buite Robertson geleë en bied gaste die ideale natuurlike omgewing aan die oewer van die Breederivier.

Dit bied 'n idilliese en rustige verblyf weg van die gewoel van die stadslewe. Die oord bied selfsorg-hutte, boskamp-tente-eenhede en kampeerplekke.

Alle hutte is aan die oewer van die Breederivier geleë, en die hutte kyk uit oor die rivier. Elke hut het 'n toegewyde buite-area aan die rivieroewer om te geniet. Die boskampe is ideaal vir avonturiers wat nie hul eie tente wil saambring nie. Die kampeerplekke is gemiddeld 12 meter by 25 meter groot, wat gesinne en groot groepe toelaat om staanplekke te deel.

Gaste kan 'n mobiele houtvuur-warmbad op die eiendom geniet teen 'n bykomende fooi, betaalbaar direk aan die gasheer. Hierdie unieke ervaring is beskikbaar met vooraf reëling en is 'n perfekte manier om te ontspan en af te skakel tydens u verblyf.

Gaste kan in die omgewing visvang, kanovaart, voëlkyk, swem en stap of perdry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Teresa A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige houthuis met 'n binne en buite braai met mooi rivier uitsig. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n baie mooi blyplek, baie rustig met baie mooi r...
Sien meer
Sep 2025
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and peaceful. Rivierzicht is a beautiful, tranquil place. We stayed during the week, but I would imagine it would get very noi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Hein B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig is onvergeetlik. Verblyf gerieflik. Tot elektriese komberse vir die koue. Ons het heerlik gebly.
Jun 2025
Marco C
Saam met vriende
5.0
10 uit 10 ervaring. Pragtige ligging, skoon, netjies en uitstekende fasiliteite.
Apr 2025
Helena L
Saam met vriende
5.0
Rustige ontspanningsnaweek gehad. Alle verwagtinge oortref! Heerlike tyd gehad op die rivier. Ons kom beslis weer kuier. Baie dankie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivierzicht River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
R 350 R 263
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R350
R 350 R 263
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R 350 R 263
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 250 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Goree/Riverside Road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6446f7c2a72e72e152aad7b31907c5111393d909f74f020bc2ce7f13b9d9570a67df6a7fecb01c2858a99ec37ca00fd53105?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R263 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang