Successfully reported

Rivierzicht

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Deevra N
Lang verblyf
5.0
Okt 2025

Very comfortable accommodation at an affordable price. We really enjoyed our stay. Ronell is the sweetest host - friendly and helpful and surprised us with some welcome treats. The accommodation is very neat, spotlessly clean and spacious. It's located not far from the river and just minutes from the centre of town. It met our needs perfectly. It's well equipped – the only things I noted weren't there were a rice/pasta strainer and a corkscrew/bottle opener. The only issues we had were technical – the WiFi signal was a bit spotty on one or two days (they resolved that by having us connect to a different router) and the DStv had a minor issue, but other than that no complaints. We felt very at home and have already decided we'll be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absolutely amazing. Clean and neat accommodation with the best customer service from the host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great, clean, tidy and neat. Wow, just what we wanted. Neat, clean and just perfect. Host is very friendly. Everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Good afternoon Michael. Thank you very much for your very good rating for Rivierzicht. It is much appreciated. I am so glad you had a good stay at our place. You are always welcome in the future. Greetings. Ronell

Ines L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Had a great time. The accommodation was clean and spacious. It was equipped with everything you needed for a pleasant stay. It was especially nice that there was a fenced garden where our dog could run free. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing familie bly plek. Baie lekker gebly, netjies, en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Gerhard. Baie dankie vir jou goeie resensie oor ons woonstel. Ek is bly julle vind dit gerieflik en mooi. Dankbaar julle kon lekker bly. Groete. Ronell

Lizette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtige ruim plekkie met al die nodige. Gerieflik gebly! Ja, dit was uit die boeke uit! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Lizette. Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit beteken so baie vir ons. Ek is dankbaar julle het die oorbly hier geniet en dit gerieflik gevind. Mooi bly. Groete.

Matty B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Een van die beste eenhede wat ons al bespreek het. Ronel het ons vriendelik ontvang. Hierdie eenheid is baie netjies en goed ingerig. Die WiFi, wasmasjien en volle DStv was 'n groot bederf. Dankie ook vir al die bederfies. Ons sal beslis weer hier kom bly en jou aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Mattie. Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek is bly julle het lekker gebly en dit gerieflik gevind. Julle is altyd welkom.

Melissa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Vriendelike gasvrou, ten volle toegeruste woonstel, pragtige uitsig. Ons het die verblyf terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elnette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Rustige omgewing, gerieflike, ruim eenheid, goed toegerus. Ronell is baie gasvry. Baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Elnette. Baie dankie vir jou baie goeie resensie. Ek waardeer dit so baie. Groete, Ronell.

Ilse L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend! Gaan beslis weer terug! Dis so 'n lekker ruim plek. Geskik vir 'n gesin ook! Gerieflik ingerig - alles wat mens moontlik kon wou hê en soveel meer. 'n Huis weg van jou eie huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Rivierzicht
Hallo Ilse. Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly julle hou van die woonstel en dat julle weer sal kom. Julle is baie welkom. Groete, Ronell.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657eaea5597eb4f2ffb9245733233c6ced52b98f5c3f643dbf1982fc631db6d9fcd33e2e8b97e9623da1f6475eb52056b896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 43 Bergroos Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356051025241 21.406498463824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang