Rivierzicht
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Rivierzicht is in Stilbaai-Wes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strandmeer en strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea vir 'n ekstra gas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv en loop uit na 'n braaikamer met 'n etenstafel en ingeboude braai. Gaste kan gratis WiFi-toegang geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 43 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Rivierzicht het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Bergroos Drive, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang