Road Lodge Germiston Lake
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Lake Road and Chapman Road, Denlee Ext 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
- Vanaf R882 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Road Lodge Germiston Lake bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die ooste van Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers wat maklike toegang wil hê tot die talle besighede in die Oos-Rand, asook vakansiegangers wat naby winkels, vermaak en gesins-, kultuur- en sportbyeenkomste by Germiston Lake wil wees.
Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Lake Road and Chapman Road, Denlee Ext 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Germiston Lake het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Lake Road and Chapman Road, Denlee Ext 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang