Successfully reported

Road Lodge Johannesburg Airport

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Brenda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gantasties en bekostigbaar, sal volgende keer weer daar bly. Baie lekker gebly, baie stil, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very good for a cheaper business stay option. Staff friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Johannesburg Airport
Road Lodge Johannesburg Airport
Dear Hendrik, Thank you for the wonderful rating and we are delighted to hear that you enjoyed your stay with us. We sincerely hope to welcome you back soon to one of our properties. Kind regards, Jani

John J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het lekker gebly. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Alles was in orde, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Johannesburg Airport
Road Lodge Johannesburg Airport
Goeie more Baie dankie dat julle Road Lodge Airport gekies het vir julle verblyf in Johannesburg. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom by ons hotel. Vriendelike groete Jani & die Road Lodge span

Lindie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese kamer. Baie mooi skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Johannesburg Airport
Road Lodge Johannesburg Airport
Liewe Lindie, Dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Hoop om julle gou weer terug te sien. Groete Jani en die Road Lodge span

Louret V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Oornag na lang vlug. Kamer groot genoeg vir 2 volwassenes, een 6-jarige en een 1-jarige. Ons moes net op die ou end ons eie kampeerkot voorsien. Gelukkig een byderhand gehad. Ons ander seun het op die sleeper coach geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Road Lodge Johannesburg Airport
Road Lodge Johannesburg Airport
Liewe Louret, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het wel 'n kampeer kot beskikbaar, volgende keer kan julle graag vir ontvangs vra sou julle nie een met julle hê nie. Vriendelike groete en hoop om julle gou weer terug te sien.

Lydia S
1 nag
4.8
Sep 2024

Ek beveel die Road Lodge Johannesburg Airport aan enige iemand. Heerlik gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Eric was die beste, hy het uit sy pad gegaan om my rit na die hotel so aangenaam moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pride N
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Amazing. Affordable accommodation. Great food. Majority of the staff were welcoming and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Tevered. Was tevrede met die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 882
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 882
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 882
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruin Street, off Herman Road Harmelia Ext 2, Germiston, Johannesburg, 1613, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2676721a454ff71a2ede030f803b81e5454caaf600192e4663ddb3f695d15b8c6b08d754286d9393211a4e2a708ae10f4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R882 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Kruin Street off Herman Road Harmelia Ext 2 1613 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1418253 28.191484
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang