Road Lodge Rivonia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 261 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cnr 10th Avenue and Rivonia Road, Rivonia, 2128, Gauteng
- Vanaf R788 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Road Lodge Rivonia bied 'n wenkombinasie van bekostigbare akkommodasie wat gemaklik en gerieflik geleë is naby verskeie sake- en ontspanningsplekke in die noorde van Johannesburg. Die hotel is naby groot snelweë, winkelsentrums soos Rivonia Boulevard, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede soos Liliesleaf.
Die hotel met 92 kamers bied 'n aantal kamers met lugversorging, insluitend dubbel- of twee enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir slegs 'n kind is in geselekteerde kamers beskikbaar. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.
Die Road Lodge Rivonia bied veilige parkering, 'n 24-uur-ontvangs en het daagliks 'n ligte ontbyt beskikbaar. Ons bied ook aandete by die hotel aan. Daar is ook verkoopsmasjiene vol versnaperinge en drankies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cnr 10th Avenue and Rivonia Road, Rivonia, 2128, Gauteng
- Gaste dink Road Lodge Rivonia het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 261 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cnr 10th Avenue and Rivonia Road, Rivonia, 2128, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang