Road Lodge Rustenburg
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Howick and Magaliesburg Roads, Rustenburg, 0323, Noordwes
- Vanaf R924 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge Rustenburg is in die hartjie van die platinumwêreld. Dit is naby Sun City, 'n rits sportgronde, besighede en besienswaardighede. Dit is ook reg langs die Waterfall Mall wat 'n verskeidenheid winkels, banke, restaurante en 'n fliek het.
Die hotel het 90 kamers en elke kamer het lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank beskikbaar vir 'n kind in sekere kamers. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word voorsien en daar is veilige parkeerplek.
Road Lodge Rustenburg bied 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Verder is daar snoepmasjiene met lekkernye en koeldranke. Gaste kan ook by die swembad ontspan.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Reservations
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cnr Howick and Magaliesburg Roads, Rustenburg, 0323, Noordwes
- Gaste dink Road Lodge Rustenburg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 180 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cnr Howick and Magaliesburg Roads, Rustenburg, 0323, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang