Successfully reported
+7

Roamers Rest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys, 'n klein dorpie aan die oewer van die Vaalrivier. Die huis is ideaal geleë naby winkels, restaurante en gholflandgoedere.

Die verblyf bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 2 gastekamers met privaat ingange. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Al die slaapkamers het privaat badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n waaier en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het gratis WiFi en 'n braai-area beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en motorafdakke voor en agter die huis vir parkeerplek.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit antieke winkels, restaurante, gholf, Vredefortkoepel, Vaaldam, kunsvlieghengel, vlotvaarte, pieknieks by die rivier en vele meer in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacobus Van Zyl V
Gesin met tieners
5.0
Perfect if you're looking for a place to sleep over. Very neat, friendly and affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Willie V
5.0
Die perfekte oornagplek. Die perfekte oornagplek. Gemaklik, veilig, en baie vriendelike diens. Het al baie daar gebly en sal beslis weer in die toekom...
Sien meer
Mei 2025
Karen P
5.0
Recommended. The host was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marelize H
Gesin met tieners
5.0
Gesellig. Absoluut heerlik gekuier, skoon en netjiese plekkie en dierbare mense. Nogmaals dankie.
Jun 2024
Saul S
5.0
Short. The hosts are extremely accommodating and gracious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Roamers Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtKybWiK07R2AzM3jKn7TWfrn6QSX3CbmTd1EgQbAkQzEbt2szp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 36A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.89533912695 27.461263239384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang