Roamers Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die oewer van die Vaalrivier. Dié huis is lekker naby die winkels, restaurante, en gholfbane.
Roamers Rest het slaapplek vir 6 gaste in 2 gastekamers met privaat ingange. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en enkelbed en die badkamers het of 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffiemaakgeriewe en waaier in.
Die gastehuis het gratis WiFi en areas om te braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek en afdakke voor en agter die huis vir motors.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit antieke winkels, restaurante, gholf, die Vredefort-koepel, Vaaldam, kunsvlieghengel, riviervlotvaart, stap langs die rivier, piekniek langs die rivier, en nog baie meer in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Roamers Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang