Successfully reported

Robins Nest

Selfsorg
Green Room
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is in die huis en is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n badkamer in die gang met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het slegs 'n koffiestasie en 'n waaier. Dit het 'n aparte ingang via die stoep. Die Groen Kamer is baie geskik as 'n addisionele kamer tot die Blou kamer-eenheid vir 'n groep van 4 persone, of dit kan as 'n aparte kamer bespreek word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis with coffee station.

Huisreëls

Wanneer gaste 'n Vrydag bespreek, moet hulle ook vir die Saterdag bespreek, tensy dit vooraf gereël word deur die gastehuis se gasheer.
'n Ekstra matras vir 'n kind kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Room
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras kan gereël word. Die badkamer is oorkant die kamer en het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and coffee station and an outside braai facility.

Huisreëls

Wanneer gaste 'n Vrydag bespreek, moet hulle ook vir die Saterdag bespreek, tensy dit vooraf gereël word deur die gastehuis se gasheer.
'n Ekstra matras vir 'n kind kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Jacana Street, Sheffield Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42ba9fd12cb1081114c95cd7865d6ccd078ef186a85405f412f678ad51fac1cd76bf3897e7627a6988add2499b0bd3b1b052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Jacana Street Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.290260418965 30.995416217335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang