Successfully reported

Robin's Rest and Lilly's Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles was netjies en skoon. Ons het 'n lekker tyd gehad. Dalk net 'n verwarmer kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tercia V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

One of the best kept secrets of George . Absolutely amazing! 5 star rating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Earl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Enjoyable. Very nice and close to essential services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Plekkie is bietjie kleiner as wat ek gedink het, maar nogsteeds baie gerieflik. Dit was 'n baie lekker vakansie. Ek gaan dadelik weer bespreek vir komende Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was baie baie nice sal definitely my vriende en famille aanraai om te besoek. Ek en my vrou baie geniet. Tammy en haar span was baie bedagsaam saam met haar eggenoot. Verblyf baie netjies. Sal definitely weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Wonderful stay. Thank you to Tammy for being a lovely host. We enjoyed every moment. Perfect place for a family stay with lots of sleeping space. Safe area as well. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin C
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Accommodation was very comfortable and well suited to the groups needs. Kids especially enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Lieflike, gemaklike en rustige verblyf. Ons as gesin was baie vriendelik verwelkom en die Robin's Rest woonstel was alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker moderne verblyf. Veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Wonderlike, lieflik en nog meer. Baie Lekker gekuier sonder enige probleme. Tammy is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lc R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Fantasties. Tammy van Robin's Rest gaan regtig uit haar pad vir gaste. Ek is tot met 'n paar vetplante daar weg. Sal definitief aan my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Robin's Rest and Lilly's Rest
Baie dankie Conrad en gesin. Dit was 'n plesier om julle as gaste hier by ons te he. Ons hoop om te julle pragtige gesin eendag weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cradock Street, George South, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b356a33f05fe8bab6d77e2aa02e0504fecf9a5b1b9ddffea49edf7247117cf0f41e97c25fedde29a3d1676774ca62f70e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Cradock Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972159980577 22.454021720238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang