Rock Cabin
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allan Water Farm, Off the N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
-
Vanaf
R1 050R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rock Cabin is 'n selfsorg-kajuit net langs die N1 buite Colesberg, Noord-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping omring deur die natuur.
Hierdie rustieke kajuit kan tot 2 gaste akkommodeer in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude braai. Die kamer is ook gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n verwarmer. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n oordekte patio wat gemeubileer is met 'n etenstafel en uitsigte oor die omliggende natuur, buitebraaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Safari Padstal, wat beide ontbyt en aandete aanbied, skep 'n gesellige padplek waar reisigers stewige oggendmaaltye en heerlike aandete in 'n warm, uitnodigende atmosfeer kan geniet. Hierdie eiendom is ongeveer 26.3 km buite Colesberg en 48.6 km weg van Hanover.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dercksen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Allan Water Farm, Off the N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
- Gaste dink Rock Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allan Water Farm, Off the N1, Colesberg, 9795, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang