Successfully reported

Rock House @ Benlize

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker! Fantasiese verblyf met mooi uitsig! Kombuis is goed toegerus. Perfek vir stoepkuiers en om in die kol-kol te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-mia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A perfect, peaceful escape. We loved our stay at The Rockhouse at Benlize for a little breakaway, and it was exactly what we needed. The setting was serene, with a stunning view that made us feel instantly relaxed. The space was clean, spacious, and well-equipped with everything we needed for a comfortable stay. It feels remote enough to truly unwind, yet it’s still close to the shops if you need to pop out quickly. The service was warm and welcoming, which added to the overall experience. We highly recommend The Rockhouse for anyone looking to recharge and enjoy a peaceful escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Baie mooi en pragtige plek. Rustig in alle aspekte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful. Very happy with the accommodation. The road is a bit rough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Good long weekend away. Beautiful, clean, well laid out. We spent 4 nights and loved every minute, a good place to unwind and just relax. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent. Great host, well appointed and spotless with one of the best views in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maret L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly en ontspan. Die huis is netjies, baie ruim, en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing stay. Amazing stay backed by incredible views and perfect service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Dit is 'n uitstekende plek. Rustig, netjies, privaat. Sal enige tyd Rock House weer besoek. Die enigste ongemaklikheid wat ons wel beleef het, is geen gordyn in die sitkamer nie. Ek sal een voorstel: 'n skadunet op die stoep, want deur die dag bak die son jou uit en in die aand kan die windjie nogals lastig raak. Soos die plek groei, sal ek ook 'n jacuzzi voorstel en nie 'n warm tub nie, maar met als is ons baie baie tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita P
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Cosy, comfortable and conveniently located. A beautiful home with absolutely everything you need. Thoughtful amenities. Well laid out and spacious. The views are breathtaking, the road is well maintained. The hosts are great! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38964b2a3cc9faed4b2c99227ec3ae7ebd788f7bd3692ffe4dd0a328dd0865f12a2fbca77b39084561db9172f21d29882cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Jalalpor Road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7879816167 27.871711241308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang