Rock House @ Benlize
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jalalpor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Rock House @ Benlize is 'n selfsorghuis in privaat besit wat op dieselfde perseel as die Benlize Lodge geleë is. Die huis het 'n unieke styl op sy eie, is stylvol gemeubileer en bied die wonderlikste uitsigte oor Hartbeespoortdam.
Die huis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n slaapbank wat ideaal is vir 'n kind, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n kookplaat en oond, 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Stapeldeure maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, 'n ingeboude braai. Die eenheid het ook 'n houtvuurbad en spog met wonderlike uitsigte oor die dam.
Gaste kan gebruik maak van die geriewe by die Benlize Lodge wat 'n swembad, 'n tennisbaan en 'n oerwoudgimnasium vir kinders het. Die lodge het ook 'n lapa en kroegarea wat bespreek kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 38
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jalalpor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Rock House @ Benlize het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jalalpor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang