Successfully reported
+33

Rock 'n Roll Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Stegmann Street, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rock 'n Roll Beach House is 'n volledig gemeubileerde selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie aangesien dit 50 m vanaf die strand in die kusoord Glentana geleë is. Visvang is 'n gunsteling tydverdryf, terwyl die strande perfek is vir aand- en vroegoggendwandelings.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en is geskik vir 'n maksimum van 8 volwassenes (met 2 kinders wat 'n maksimum van 10 gaste uitmaak). Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie 3 slaapkamers is op die boonste verdieping geleë. Die vierde slaapkamer is op die grondvlak en het 3 enkelbeddens, waarvan 2 saamgestoot is, asook 'n stapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is in die strandhuis beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien vir jou gerief.

Die leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n oopplan-boheemse ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomrekeninge. Daar word van gaste vereis om by hul eie rekeninge aan te meld.

Onbeperkte Wi-Fi word voorsien sowel as 'n omskakelaar vir beurtkrag.

Buite is daar 'n patio wat na die see kyk met buite-eetmeubels en in die tuin is daar 'n braai vir luilekker somersdae. Doendinge in die omgewing sluit verskeie gholfbane, wildritte en verskeie voetslaan- en staproetes in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Stegmann Street, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rock 'n Roll Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Stegmann Street, Glentana, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26578a1c29c2226ed7475af17675e5f91b7b0fa076e3214fae73dc0a214ba6fd391d7a22462333a26244ff068e0888cf8b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 2 Stegmann Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050429042225 22.318377940441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang