Rock Ridge Manor
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rock Ridge Manor bied selfsorgverblyf in die dorpie Loeriesfontein, Noord-Kaap. Besienswaardighede in die omgewing sluit Fred Turner Museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in.
Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede en die hoofhuis met 5 slaapkamers. Vier van die selfsorg-eenhede beskik almal oor 'n dubbelbed, terwyl Nr 5 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Al die eenhede het en suite-badkamers met 'n stort, privaat ingange en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. lugversorging en WiFi.
Die hoofhuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en volledig toegeruste kombuis. Die slaapkamers in die huis is almal toegerus met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die eenhede sluit 'n braai-area buite, TV, DStv, lugversorging en parkeerplek van die straat af in.
Doendinge in die area sluit voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Rock Ridge Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang