Successfully reported
+20

Rocklands Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Rocklands Street, WestCcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rocklands Cottage is 'n ruim, maar knus vakansiehuis in Hermanus, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 5 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is in die hoofhuis geleë, elk met 'n koningingrootte-bed, en hulle deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer, in die tuinkamer, is ingerig met 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is gerieflik geleë net 1 km vanaf die Hermanus-middestad en 50 m vanaf die kranspad met nabygeleë getypoele.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ligging

  • 8 Rocklands Street, WestCcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Rocklands Street, WestCcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4dd548bfd72bdb2f61aef25872f7f03f1fdc408cbbe63dd247c0235b015c759a82523ebd77d4d745d90686146e2c5a05d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 8 Rocklands Street WestCcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.4244983 19.2322473
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang