Successfully reported

Rockstar Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.7
Jaco M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie goed toegerus, met baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlik en rustige wegbreek in die bosveld. Perfekte wegbreek vir 'n groot familie, met goed toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Ons kan nie wag om die absolute juweel weer te besoek nie! Met aankoms is ons hartlik ontvang. Dit is mooier as op die foto's. So gerieflik met alles wat mens nodig het. Uitleg van eenhede en fasiliteite fantasties. Kon vir niks meer vra nie. Baie dankie, julle rock!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher Charles W
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Awesome, chilled, jacuzzi, fun. Celebrated my girlfriend's birthday with a bunch of friends. It was an awesome time with everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 26)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 26)
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 26)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
    20 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 77, Kromdraai, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e95af0fa2af644805a722bd794ef95de8c3df017ab925e9d9404b3198a25d108a24dd8f2ea0868ca886f7a44d1dc3105ba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 26) 3 5 1 5 Plot 77 Kromdraai 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -24.965867823057 27.85484790802
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang