Successfully reported

Rockview 43

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerrie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ja, dit was baie lekker en rustig, en ek het 'n baie mooi uitsig. Ek sal beslis weer gaan, want die opsigter en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker. Baie dankie vir julle diens en vriendelikheid. Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir 'n puik woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Baie dankie aan Fia en Johan wat die opsigters is. Hulle was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie ook aan Ina wie se woonstel ons kon gebruik. Dit was regtig 'n baie lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Rockview 43
Hello Anton Dankie jong julle was regtig waar sulke oulike gaste julle is baie welkom enige tyd. Al die beste vir 2025. Groete, Ina

Count K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

A very pleasant experience. Everything was great, the caretaker was very helpful and really on standby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 675 Barracuda Boulevard, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1040e84984614a6b65e1cb0d718b2d4bb2dfb99ced681d778688d54d72990a514f50824c998c11601aaf525ada3a9ae052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 675 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.578417482242 30.573900885983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang