Successfully reported
+23

Rockwell 312

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Alfred & Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 523 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rockwell 312 is 'n moderne en luukse woonstel wat sentraal geleë is in De Waterkant, naby die V&A Waterfront, KIKS en die middestad.

Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 klein kinders in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof (kookplaat en oond), mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n volledige reeks breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n platskerm-TV en WiFi in.

Daar is ook 'n privaat balkon waar gaste kan sit en uitsigte oor De Waterkant Village en op Tafelberg kan geniet.

Die kompleks het 24-uur-bemande sekuriteit, kleinhandelwinkels, 'n swembad, gimnasium en 'n toegewese parkeerplek vir hierdie eenheid in die veilige kelderparkeerarea.

Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat luukse verblyf op 'n sentrale plek soek. Loopafstand van 'n verskeidenheid winkels, restaurante en algemene geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Corner of Alfred & Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockwell 312 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 523
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 523
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 523
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Alfred & Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2ca2a6c0aee802a89a75db7f219b19ae70005f6e69f2414b7d492bacb44fcbed15caaa64af2ee82639be98f94fc2922e9bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Corner of Alfred & Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.915051541534 18.419051170349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang