Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant, geïnspireer deur die vroeë 1900's argitektuur van Manhattan, is 'n nuwe gebou goed geleë in die De Waterkant Village, naby die Cape Quarter, V&A Waterfront, Groenpunt Stadion, en omring deur heerlike restaurante, kafees en kroeë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond en mikrogolf.
Veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel spog met 'n oop balkon met asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die stad. Gaste is ook welkom om die swembad en gimnasium in die gebou te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alexander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang