Successfully reported
+53

Rocky Bay Resorts

  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky Bay Resorts 'n heeljaardeur prima vakansie-bestemming.

Rocky Bay Resorts spog met verblyf vir elke smaak, van eenslaapkamerhouthuisies tot drieslaapkamerhouthuisies en 'n karavaanpark met baie staanplek wat 'n see-uitsig het en konferensiesentrum alles binne 'n welige kusomgewing.

Daar is baie aktiwiteite in die area om jonk en oud vermaak te hou, van bergfiets en hardlooproetes, diepseevisvang, snorkel, jetski, 'n keuse van gholfbane, wildparke, casino en skubaduik om nie van die karavaanpark en lodge te praat wat Jungle Gyms en varswaterswembaddens het om die jonges vermaak te hou nie. Daar is 'n fietswinkel, haaihokduik-maatskappy en 'n restaurant op die perseel.

Vergesel ons by Rocky Bay Resorts, ontspan en geniet die afgesonderde strande en baie rotspoele wat die strand bied. Rocky Bay is naby die dorp Scottburg geleë wat koopterapie bied vir diegene wat dit nodig het en 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Md Nayem Islam A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jana D
Saam met vriende
5.0
Puik diens, skoon, 10 uit 10. Puik by die see, wonderlike diens, vriendlik, goeie restaurant.
Sep 2025
Annelise F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het alles gehad wat ons nodig gekry het, die eenheid was baie netjies. Ons het baie lekker gebly en gerus, dankie Rocky Bay.
Apr 2025
Jan C
5.0
Goede kuier dank zij die aangename temperatuur. Het verblijf was zeer aangenaam. Omdat daar nie oral gsm diens is hier in Namibië kan ek nou eers reag...
Sien meer
Feb 2025
Pascale P
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely family getaway. Value for money. Lovely short getaway! Very child-friendly! Kids loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocky Bay Resorts het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Road, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3edd7ba1a403ee8141fba95a9327df02fb4c54eac91eeda35c1435d7b379c79727082e67fcfdc3ac48ce3fac409cc22488f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Old Main Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.335472436434 30.734338760376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang