Successfully reported

Rocky Mountain Log Cabins

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Selda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

One of a kind. Wow, what an amazing place in the perfect spot! The view is out of this world. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shaun
Rocky Mountain Log Cabins
We're thrilled that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back! Thank you.

Louise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Tops! Ons het vreeslik lekker gebly. Die uitsig, gasvryheid, vriendelike eienaars en verblyf was awesome. Dudley die donkie en sy maatjie het my kind lekker besig gehou en lekker apples. Julle diens en vriendelikheid is tops. My kind kon ook so lekker quad ry en die stap op julle gronde was regtig besonders! Met die rustige atmosfeer en die berge se uitsig kan mens nie anders as om te ontspan. Julle sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shaun
Rocky Mountain Log Cabins
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Tenika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig. Ons het so lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging en die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shaun
Rocky Mountain Log Cabins
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet by ons en julle is welkom om ons weer te besoek. Vriendelike Rocky Mountain groete

Lezelle V
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Heerlik ontspan. Perfek geleë. Shaun is baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige wêreld. Mooiste view. Shaun was 'n ongelooflike, behulpsame gasheer. Sal vir seker weer by Rocky Mountain kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Value for money weekend getaway. It was perfect for our Clarens Beer Fest weekend with friends as we were only there to sleep. Enjoyed the lapa area on Saturday night. Showers needed new shower heads, and a bedside lamp would have been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2025

The room was comfy and the view was magnificent. The room was comfy and the view was magnificent. The heater in the room was also greatly appreciated. However, the shower leaked, so we avoided using it. The bed had a duvet cover but no duvet, and the towels were dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dylan H
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Vinnige. Ons het lekker gebly, maar die bed was ongemaklik, en die stort het nie lekker gewerk nie. Asseblief kyk na die stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda F
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Heerlik rustig met pragtige uitsig. Ons het dit verskriklik baie geniet. Ons het gebly. Net een probleem, ons het gevra vir 'n chalet vir 6 persone en was nie voorbereid dat ons in 4 cabins plus 2 cabins moet bly nie. Dalk net meer duidelik maak in die toekoms. Ons wil graag voorstel dat die volgende in die chalet aangebring word: skottelgoedrak, wasgoedrakkie, braaitange en braairooster, miskien bietjie meer eetware soos plastiekbakkies en glasbakke om kos in voor te sit. Ook 'n waslappie in die kombuis en een ekstra vadoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik ontpsan en gaan stap in die natuur. Heerlik gebly en gestap in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shaun
Rocky Mountain Log Cabins
Dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Groete, Rocky Mountain

Lizette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Omringd met adembenemende natuur. Baie mooi uitsig. Omring deur hierdie pragtige berge. Vir seker kyk jy nie vas in 'n tuin met 4 mure omring nie. Baie goeie gasvryheid met koekies en vars melk. Additioneel tandepaste pakkie, skeeroom en skeermes sou jy dit vergeet, met 'n welkom sepie en roompakkie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Shaun
Rocky Mountain Log Cabins
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en dankie vir die terugvoering - vriendelike groete, Rocky Mountain

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R711, Damascus Farm 24, Portion 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang