Rocky River Glamping
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 994 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rocky River Glamping is geleë op Allandale Gasteplaas in Citrusdal, aan die voet van die Sederberge. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Hierdie tent bied slaapplek vir 4 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens. Elke tent is toegerus met 'n 80L Snowmaster-kampyskas-vrieskas, 'n gasstoof, breekware en eetgerei, sowel as 'n wasarea vir skottelgoed. Kampeerders deel ablusiegeriewe, wat toegerus is met toilette, wasbakke en storte. Elke staanplek sluit ook privaat braaigeriewe in.
Daar is 'n ruim grasperk en 'n klimraam om kinders te vermaak, asook 'n swemarea by die kampeerterrein. Gaste is welkom om hul fietse of stapskoene saam te bring om die omgewing te verken. Die kampeerterrein bied ook vang-en-vrylaat-visvang en 'n 4×4-roete.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Grethe Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang