Successfully reported

Roedtan Hotel

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Goeie vriendelike klientediens. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ilaria
Roedtan Hotel
Baie dankie, Hendrik. Ek hoop om jul vinnig weer te akkomodeer.

Ruan P
1 nag Besigheidsreis
1.6
Mei 2022

Glad nie lekker nie. Min beddegoed en nie netjies nie. Die stort het nie deur nie. Die prys vir wat jy kry is heeltemal belaglik teenoor ander plekke.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Ilaria
Roedtan Hotel
Kom kyk gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Ilaria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Hoof Street, Roedtan, 1085, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b159fcdf532c7e4f3d3cdbdefaf350c602d8fbfef082541e5eff0296f787e3bf0dd5b973a703df31706ca15ddfd39163e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 105 Hoof Street Roedtan 1085 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.595973522208 29.079770655369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang