Successfully reported

Roes-se-moes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly en die eienaar is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Sal die gastehuis definitief aanbeveel. Leonie was baie vriendelik. Dit was my skoolreünie en die fasiliteite was perfek vir wat ons nodig gehad het vir die een aand se oorslaap. Ons het heerlik geslaap en het die lekkerste ontbyt geëet by Leonie die Saterdagoggend. Sal weer van Roes-se-moes gebruik maak en dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanique F
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Exceptional service. Great place to stay. Leonie is a fantastic host, always friendly, always willing to help. She makes sure that you have everything you need and more! Will definitely be staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esta B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Was ideaal vir ons doel. Pragtig ingerig, gasheer was baie hulpvaardig, wens ons kon bietjie langer bly. Leonie het ons ontbyt as wegneempakkies verpak omdat ons vroeg vertrek het - het dit baie waardeer! Ons het ons een nag se oorslaap daar baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Riebeeck street, Kestell, 9860, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260f0d34b79cf30470b2625b8db43954df59d9f98a7f945d14a8b37c7447c544532adc063981b6b0a98f57f8ad24317f457a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 25 Van Riebeeck street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.312583586598 28.705679986472
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang