Successfully reported
+10

Roggevlei Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Roggevlei Farmhouse is 'n historiese plaashuis op 'n plaas sowat 45 km buite Ceres. Dié plaas skuil in 'n pragtige vallei omring deur berge en bied 'n vreedsame plattelandse wegbreek.

Dié plaashuis beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die volledige tweede badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die huis het ook 'n binnebraai.

Doendinge in die area sluit voetslaan in die berge, fietsroetes op die plaas, voëlkyk, zipline in Ceres en 4x4-roetes in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Catherina S
5.0
Ons het absoluut heerlik gekuier! Ons verblyf by Roggevlei plaashuis was gerieflik, rustig en baie lekker. Die skoon, ruim, netjiese huis met goeie ge...
Sien meer
Aug 2025
Victor D
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, gasvry en onvergeetlik. Wonderlike fasiliteite en ’n uitnodigende atmosfeer. Die eienaar het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons gem...
Sien meer
Apr 2025
Hanneke V
Saam met vriende
5.0
Sielsrus, stap, fietsry, plaasdam swem, was heerlik. Gaan vir seker weer. Pragtige, heerlike plaas huis baie goed toegerus met alles wat nodig is. Rui...
Sien meer
Des 2024
Lauren D
5.0
Absolutely wonderful. My parents, brother, husband and I spent the weekend at Roggevlei Farmhouse over the weekend and had a wonderful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Willo V
Gesin met tieners
5.0
Natuurskoon, stilte, afgelee. Ons het heerlik gekuier as gesin op die asemrowende plaas, vol geskiedenis, pragtige natuur en die pragtigste sonsonderg...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roggevlei Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7233fa33c1457915b0501005b7e17880799875868459f4252a7cd06f9f7811cd59a48f841e6ef6c75ae9208fecb381aa7019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang