Roidina Safari Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Roidina Safari Lodge is 'n oord wat 20 km buite Omaruru geleë is en bied aan gaste ongerepte landskappe en fassinerende wild.
Verblyf bestaan uit 8 luukse selfsorgkamers en kan tot 2 of 3 gaste per kamer akkommodeer. Die kamers het lugversorging en bestaan uit óf dubbelbeddens óf 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of stort en 'n bad. Alle linne, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Alle eenhede het hul eie kombuisie en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskassie of yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel.
Daar is 'n lieflike restaurant op die perseel waar gaste maaltye kan geniet. Daar is ook 'n swembad. Gaste het toegang tot boswandelings, voëlkyk sowel as wildkyk. Veilige parkeerplek word voorsien.
'n Lieflike braai-area is beskikbaar vir gaste waar hulle hul aand om die oop vuur kan deurbring.
Roidina Safari Lodge bied gaste om in te vlieg met 'n vliegtuig, of mikrolig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
- Gaste dink Roidina Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 217, C33, P O Box 640, Omaruru, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang