Successfully reported
+36

Roll-Inn@Myrtle

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Myrtle Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorg-suite geleë op die eienaar se woning in Jeffreysbaai, binne 600 m van die strand af.

Hierdie eenheid bied gemaklike akkommodasie aan 3 gaste en bestaan uit 'n smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n gekodeerde slot vir veiligheid.

Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bioafbreekbare eetgerei, borde en glase word voorsien. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n aparte, volledig toegeruste kombuis met alle geriewe, insluitend 'n wasmasjien, wat daagliks van 6:00 tot 20:00 beskikbaar is of soos met die eienaar gereël. Die gas kan via die patio binnegaan.

Dit lei na 'n lieflike patio met buitemeubels en 'n buitebraai. Daar is ook 'n groot, omheinde grasperk vir klein troeteldiere.

Hierdie eiendom bied onderdakparkeerplek op die perseel vir 1 voertuig en 'n sleepwa, en is naby 'n winkelsentrum en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Drienie En Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, ontspanne en waarde vir geld. Baie goed en aangenaam. Dankie.
Okt 2025
Bronwyn K
Gesin met tieners
5.0
Rustig, gerieflik en silwerskoon. Reneé se plekkie is puik. Pragtige area, en die fasiliteite is fantasties. Alles is silwerskoon. En Reneé het aan al...
Sien meer
Okt 2025
Nell-marie L
5.0
Uitstekende troeteldier vriendelike akkommodasie. Fantastiese en skoon akkommodasie met die wonderlike gemoedsrus, jou troeteldier is welkom en baie v...
Sien meer
Jul 2025
Bryan W
Besigheidsreis
5.0
Sal weer daar bly. Baie mooi plek en ons gasvrou was baie vriendelik.
Jun 2025
Wessel V
Saam met lewensmaat
5.0
Daar is net een woord. Ons het baie, baie lekker gebly. Ja, het baie lekker gebly. Die gastehuis is goed ingerig. Baie netjies. Uiters behulpsame dien...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Myrtle Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Roll-Inn@Myrtle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Hoër toilet
Hefboomkrane
Laer wasbak
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Myrtle Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694eead84e8c0a982579067f05221201dac5fed852d9561fb6ebd342b44756bbe967e79c813f72f8a5e9ef855e93142a2308?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 12 Myrtle Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.039249716566 24.922683211174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang