Romantica Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Romantica Studio is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster, aan Suid-Afrika se Weskus, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n see-ontvlugting.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het slegs 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik ook oor 'n TV met DStv, braaigeriewe en komplimentêre WiFi.
Die dorpie Paternoster bied 'n plat-op-die-aarde kusleefstyl, en eeue-oue tradisies is die siel van hierdie werkende vissersdorpie. Die dorp beskik oor 'n spesiale soort magie, een wat elke besoeker voel, maar min kan definieer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 94
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Romantica Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang