Successfully reported

Romanza Woonstel

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Netjiese, gemaklike woonstel. Ligging is perfek. Gasheer het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zendra
Romanza Woonstel
Hallo Alida, Baie dankie vir julle baie goeie resensie. Julle was baie vriendelike puik gaste en kan julle enige plek aanbeveel. Baie dankie vir julle netheid van die woonstel met julle vertrek. Julle is enige tyd welkom om weer met ons te bespreek. Vriendelike groete, Rudolph.

Carmen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflike oorslaap met 'n pragtige uitsig. Die eenheid het 'n pragtige uitsig. Dit is netjies en gerieflik. Ons ontvangs was vriendelik en die gasvrou is gereed vir haar gaste. Die badkamer wat gedeel moet word met ander kamer, saam met vriende, is ongemaklik. Vir nie-rokers is die rookreuk wat insypel van die balkon en elders opmerklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflike seeuitsig! Ons gasheer het ons vriendelik ontvang. Ons was bederf met koekies en 'n bottel sjampanje. Ons plek was baie netjies en skoon en alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie ontspannend. Baie lekker. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik, puik. Puik beveel aan vir enige iemand op reis. Heerlik met die see as my huining, en 'n pragtige blyplekkie, hoe dan anders. Vriendelike gasvrou. Was 'n besonderse tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zendra
Romanza Woonstel
Yolande, julle was 5* gaste en ons wens julle baie seëninge toe vir die res van 2025.

Nicolette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Pragtig en ideaal om die walvisse te geniet. Ons het heerlik gekuier en gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Heerlik, rustig, met wonderlike uitsig. Vriendelik ontvang, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Donovan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect. Great stay, enjoyed the weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zendra
Romanza Woonstel
Donovan, thank you very much for your review, it is highly appreciated. We wish you all the best for this Christmas season and the new year of 2025.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Zendra
Romanza Woonstel
98% of our guests were more than satisfied with our accommodation and what we offer. We are renting out an apartment, not a room. Tariffs for luxury rooms in our neighbourhood are between R3800 - R4600 per night.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zendra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant Street 38, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0b1740e807def4ee364edf163c1e98fe6b72f12a56b711db827c2ac855b567ea3512ddf969a0e2048ead1806f194042637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Waterkant Street 38 De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.569711 19.351285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang