Rondeberg Farms
Beskrywing
Dié uniek ontwerpte kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed in die slaapkamer wat 'n kaggel met 'n en suite-badkamer insluit. 'n Stort, bad, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Buite is 'n privaat houtdek met gemaklike sonsitkamerkussings en 'n houtbrandbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea met 'n ingeboude braai. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het sonstoele en 'n mooi uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R27, West Coast, Rondeberg Nature Reserve, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang