Successfully reported
+62

Rondefontein Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rondefontein Guest Farm is 'n werkende skaap- en beesplaas naby Springfontein.

Verblyf is beskikbaar 6 chalets wat deur 'n lowerryke tuin omring word. Die plaas het 'n swembad, 'n gelisensieerde kroeg en 'n eetarea met DStv, lugversorging en 'n kaggel. Lekker Karoolam of 'n Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste die pragtige suidelike Vrystaatse-uitsig, staproetes, fietsry of voëlkyk geniet. Die Vrystaatse sonsondergange is definitief is iets om te sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
David H
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and lovely on the farm. Lovely peaceful stay in the country. Very nice to chat to Louis - a very nice welcoming host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nic E
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike lekker plek en goeie waarde vir geld! Baie goeie ligging naby die snelweg. Aandete was uit die boonste rakke. Louis is 'n ongelooflike go...
Sien meer
Aug 2025
Helena V
5.0
Lieflike plaasverblyf teenaan die N1. Hartlike gasvryheid, heerlike kos, en die. Lieflike plaasverblyf teenaan die N1. Hartlike gasvryheid, heerlike k...
Sien meer
Jul 2025
Leanne K
Saam met lewensmaat
5.0
An excellent stopover. We had a super relaxing stopover on our road trip. The host was exceptionally friendly. The highlight was our 10...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Adri D
5.0
Heerlik en rustig. Dit was so lekker rustig op die plaas, hoenders wat kekkel, voëls wat gesels. Ons is goed ontvang en die aandete was uit die boonst...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole & Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Rondefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Guest Farm, Springfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ea1f4bb24d96448cc30084039130c8518a8c76e6df83b8cfe05909f752ea85ba12cfc4518f00345e85458409f6fde7c3bde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang