Successfully reported

Rondegat Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Cherise N
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lovely and comfy stay in beautiful surroundings. We had such a wonderful weekend stay! The cottage is lovely, modern, and thoughtfully finished with everything you need for a comfortable break. It has air conditioning for summer, a beautiful fireplace for winter, and even a little countertop oven for easy indoor cooking. The big braai on the stoep was perfect for relaxing evenings overlooking the dam. The view of the dam is absolutely stunning, and the cottage has great blockout blinds to keep out the sun and heat when needed. I really appreciated that even the gravel road to the property was easy to navigate with my Suzuki Swift. There are also plenty of activities to do in the surrounding area, so it makes for the perfect mix of rest and adventure. Highly recommended for anyone looking for a peaceful getaway with all the comforts of home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Thank you, Cherise, for your lovely feedback. We look forward to seeing you here again.

Charl V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker ontspannend. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Idiaal. Gerieflik. Ligging is prentjie mooi! Amper tropies. Idiaal vir rus vir die siel. Die wit huisie op die heuwel is nie net modern nie, maar ook silwerskoon met die mooiste uitsig. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Enjoyed visiting Rondegat Cottage. Thank you. Great and beautiful location. Would definitely like to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christolene B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons was bevoorreg om in blommetyd daar te bly, alles was prentjie mooi. Rondegat is die perfekte setting. Alles wat jy mag nodig hê is in die huisie: vuurherd, lugverkoeling, buite stoep met sitplek en braai. Nuut en pragtig binne, met die uitsonderlike uitsig. 10 uit 10. Daar is staproetes, rotsklim, 'n gemeenskaplike swembad 100 meter van die huis af, kanoes om op die dam te roei en volgens al die bakkies en manne, 'n visserman se droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Hello Christolene. Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek is bly dat jy die nuwe Hilltop huisies geniet het. Dankie vir die 'tipp' gelos vir die personeel, hulle waardeer. Groete AnneMarie

Markus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, veilig en baie mooi. Dis ongelooflik mooi en rustig op die plaas. Ons het saam met die 2 kleinkinders (2 en 4) vir die naweek gegaan. Hierdie keer het ons in die nuwe huisie gebly bo teen die bultjie wat afkyk na die dam. Daar is alles wat jy nodig het om gemaklik en gerieflik te kan bly. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Baie dankie vir jou mooi oorsig, ons sien uit na julle volgende kuier. Groete.

Hilda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gesellige kuierhuis - heerlike warm water. Beddens heerlik sag. Baie lekker gebly in 'n ver afgeleë goed toegeruste huis. Jammer dat die rivier se vlak so laag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlike wegbreek plekkie. Die verblyf was baie mooi en netjies en baie centraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Stukkie hemel. Pragtige verblyf, baie netjies en skoon met alles wat mens sal benodig. Mooiste uitsig oor die rustigheid. Lekker naby om 'n dagtrip te doen na Cederberge. Die kaggel was perfek teen die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Quiet and peaceful with lovely views. The pups loved it. Peaceful, cosy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Rondegat Cottages
Thanks for the review Ian, always lovely to have you here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaapse Weg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YmNkMmRlLTRjMWMtNDJjNS1iMWIwLTI3NDY5MTNkZTFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Ou Kaapse Weg Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.265452830534 18.937093019485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang