Rondevoux 26
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R940 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rondevoux 26 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate en kyk uit oor die hoof Blouvlagstrand.
Rondevoux 26 kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, en het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitarea het 'n TV. Die leefarea maak deur skuifdeure oop na 'n onderdakbalkon met buite-eetmeubels en braaigeriewe.
Kelderparkeerplek word in die gebou voorsien met afstandbeheerde toegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 738
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondevoux 26 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang