Rondevoux 29
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R940 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rondevoux 29 is 'n ten volle ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate. Dit bied 'n uitsig oor die hoof Blouvlagstrand. Daar is 'n Wimpy reg langsaan.
Rondevoux 29 kan 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV, en skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hele woonstel het lugversorging.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV en die leefarea lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels en braaigeriewe.
Ondergrondse parkeerplek met afstandbeheerde toegang word in die gebou voorsien.
Kom geniet ons wêreldbekende Water World by Wild Coast Sun, Mac Bananas (5km) net voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike plesierbootvaarte op die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondevoux 29 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang