Rondo @ Hlwazini
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sentraal geleë in die Drakensberge, bied Rondo @ Hlwazini gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustieke woning gebou op die Hlwazini-eiendom, langs die Ezemvelo Natuurreservaat. Hierdie ligging, 37 km vanaf Winterton, kan 'n ideale opsie wees vir stappers, roetehardlopers en natuurliefhebbers wat 'n rustige wegbreek nodig het.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Toegang vanaf die 2-bed-slaapkamer is deur die hoofslaapkamer. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n 2-plaat gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektriese yskas. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, wat spog met 'n potpensstoof om die kothuis warm te hou op daardie koue winterdae.
Hierdie leefarea maak oop na 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel met 4 stoele en 'n braaidrom en lei na 'n houtdek met 'n vuurput. Hierdie chalet is heeltemal van die kragnetwerk af en word aangedryf deur sonpanele, 'n gasgeiser vir warm water en water direk uit 'n bergstroom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rondo @ Hlwazini het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champaign Valley, 36.6 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang