Strandhaus
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Strandhaus is 'n pragtige seehuis in Paternoster wat die veelsydigheid het om tot 10 gaste te akkommodeer.
Die huis het 1 groot solderslaapkamer op die boonste verdieping met 2 enkelbeddens. Op die onderste vlak is daar 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Uit die 3 slaapkamers het 2 hul eie en suite-badkamers met 'n stort en toilet, terwyl die derde slaapkamer gebruik maak van 'n aparte badkamer wat met 'n stort en toilet toegerus is. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis wat oopplan is met die sitkamer met 'n binnenshuise kaggel. Die sitkamer maak oop op 'n groot patio wat ook toegemaak is.
Die woonstel, met 'n tussendeur veiligheidshek, het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea, 'n tweelingslaapkamer op die onderste verdieping en 'n dubbelbed in die solderarea op die boonste verdieping. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat op die onderste verdieping geleë is.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg, wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 927
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 26 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandhaus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang