Ronique's Guest House
Beskrywing
Hierdie kamers is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Geriewe sluit 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt is teen R90 per persoon beskikbaar.
Huisreëls
Aandete (hoofgereg, nagereg/koeldranke) kan gereël word teen R150 per persoon. Aandete word net op weeksdae van Maandag tot Donderdag aangebied.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Boven Crescent, Protea Park, Ext 1, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang