Rooftop Escape
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Cook Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rooftop Escape is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se huis in Claremont, Wes-Kaap, en spog met 'n uitsig oor Tafelberg vanaf die balkon.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, bad- en swembadhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n slaapbank vir 'n kind. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek op straat word voorsien. Die eiendom is buite die netwerk en het 'n sonkragstelsel. Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area met sitplek, 'n sonverhitte swembad in die agtertuin. Die buitelugruimtes word met die eienaars gedeel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lianne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 43 Cook Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooftop Escape het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Cook Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang