Successfully reported
+11

Rooftops

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rooftops is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 in Bredasdorp en het 'n uitsig oor die dorp.

Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n toonbank.

'n TV is ook in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Bredasdorp bied verskeie restaurante en kafee's en gaste kan die P.E. Roux-gedenktuin en die skeepswrakmuseum besoek of 'n historiese wandeling deur die dorp maak. Gaste kan ook die Heuningberg Natuurreservaat besoek vir voetslaan- en voëlkykgeleenthede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadene W
Besigheidsreis
5.0
Pragtige skoon gerieflike plekkie. Baie lekker gebly, pragtige skoon plekkie, vriendelike gasheer en gasvrou. Alles wat jy benodig en meer. Losstaande...
Sien meer
Okt 2025
Reginald B
Saam met lewensmaat
5.0
Rooftops bied alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly, dankie.
Sep 2025
Chandre A
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld! Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs!
Aug 2025
Maryke O
5.0
Pragtige netjiese verblyf! Pragtige, netjiese blyplek. Baie lekker geslaap. Vriendelike diens. Naby aan winkels. Ek sal Rooftops regtig aanbeveel. En ...
Sien meer
Jul 2025
Byron P
Saam met lewensmaat
5.0
As above. It was like home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reginald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Du Toit Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang